Levitikus 8:33 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 33 Julle mag sewe dae lank nie by die ingang van die tent van samekoms uitgaan nie, totdat die dae van julle inhuldiging verby is, want dit sal sewe dae neem om julle as priesters in te huldig.*+
33 Julle mag sewe dae lank nie by die ingang van die tent van samekoms uitgaan nie, totdat die dae van julle inhuldiging verby is, want dit sal sewe dae neem om julle as priesters in te huldig.*+