Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Matteus 26:28
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 28 want dit beteken my ‘bloed+ van die verbond’,+ wat uitgestort sal word sodat baie mense+ se sondes vergewe kan word.+

  • Romeine 3:25
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 25 God het hom gegee as ’n offer sodat dié wat geloof in sy bloed stel,+ met God versoen kan word.+ Dit was sodat God sy eie regverdigheid kon toon, want hy was geduldig* en het die sondes vergewe wat in die verlede gepleeg is.

  • Romeine 5:9
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 9 Omdat ons nou deur middel van sy bloed regverdig verklaar is,+ sal ons vir seker deur hom van die woede van God gered word.+

  • Efesiërs 1:7
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 7 Deur middel van hom is ons bevry deur ’n losprys, deur sy bloed.+ Ja, ons oortredings is as gevolg van God se groot onverdiende goedheid vergewe.+

  • Hebreërs 9:22
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 22 Ja, volgens die Wet word byna alles met bloed gereinig,+ en as bloed nie uitgestort word nie, word geen sondes vergewe nie.+

  • Hebreërs 13:12
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 12 Daarom het Jesus ook buite die stadspoort gely+ om die volk met sy eie bloed te heilig.+

  • 1 Petrus 1:2
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 2 volgens die voorkennis van God, die Vader.+ Aan julle wat deur die gees geheilig+ is om gehoorsaam te wees en met die bloed van Jesus Christus besprinkel te word:+

      Mag onverdiende goedheid en vrede vir julle vermeerder word.

  • 1 Johannes 1:7
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 7 Maar as ons in die lig lewe soos hy in die lig is, dan is ons verenig met mekaar, en die bloed van Jesus, sy Seun, reinig ons van alle sonde.+

  • Openbaring 1:5
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 5 en van Jesus Christus, “die Getroue Getuie”,+ “die eersgeborene uit die dood”+ en “die Heerser van die konings van die aarde”.+

      Aan hom wat ons liefhet+ en wat ons deur middel van sy eie bloed van ons sondes bevry het+ –

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel