21 “Julle mag geen dier eet wat dood gevind is nie.+ Julle mag dit gee vir die uitlander wat in julle stede onder julle woon, en hy mag dit eet, of dit kan aan ’n uitlander verkoop word. Want julle is ’n heilige volk vir Jehovah julle God.
“Jy mag nie ’n boklam in sy ma se melk kook nie.+