Levitikus 6:2 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 2 “As iemand sondig en ontrou is aan Jehovah+ deur sy naaste te bedrieg in verband met iets wat aan hom toevertrou is+ of wat vir hom gegee is om te bewaar, of as hy sy naaste beroof of uitbuit, Spreuke 12:22 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 22 Lippe wat leuens vertel, is vir Jehovah afskuwelik,+maar mense wat betroubaar is, gee hom vreugde. Efesiërs 4:25 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 25 Daarom moet elkeen van julle, noudat julle bedrog agtergelaat het, die waarheid met sy naaste praat,+ want ons is lede wat aan mekaar behoort.+
2 “As iemand sondig en ontrou is aan Jehovah+ deur sy naaste te bedrieg in verband met iets wat aan hom toevertrou is+ of wat vir hom gegee is om te bewaar, of as hy sy naaste beroof of uitbuit,
22 Lippe wat leuens vertel, is vir Jehovah afskuwelik,+maar mense wat betroubaar is, gee hom vreugde.
25 Daarom moet elkeen van julle, noudat julle bedrog agtergelaat het, die waarheid met sy naaste praat,+ want ons is lede wat aan mekaar behoort.+