Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 23:3
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 3 Jy moet onpartydig wees in ’n saak waarby ’n arm persoon betrokke is.+

  • Deuteronomium 1:16, 17
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 16 “Toe het ek julle regters beveel: ‘Wanneer julle ’n saak tussen julle broers verhoor, moet julle met regverdigheid oordeel+ tussen ’n man en sy broer of ’n uitlander wat onder julle woon.+ 17 Julle mag nie partydig wees wanneer julle oordeel nie.+ Julle moet klein en groot op dieselfde manier behandel.+ Julle moenie deur mense geïntimideer word nie,+ want die oordeel behoort aan God.+ En as ’n saak vir julle te moeilik is, moet julle dit na my toe bring, en ek sal dit verhoor.’+

  • Deuteronomium 16:19
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 19 Julle mag nie die reg verdraai,+ partydig wees+ of ’n omkoopgeskenk aanvaar nie, want die omkoopgeskenk verblind die oë van die wyses+ en verdraai die woorde van die regverdiges.

  • 2 Kronieke 19:6
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 6 En hy het vir die regters gesê: “Tree versigtig op, want julle tree op as regters vir Jehovah, nie vir mense nie, en hy is met julle wanneer julle oordeel.+

  • Romeine 2:11
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 11 Want God is nie partydig nie.+

  • Jakobus 2:9
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 9 Maar as julle aanhou om mense voor te trek,+ pleeg julle ’n sonde en word julle deur die wet as oortreders veroordeel.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel