Spreuke 10:18 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 18 Die een wat sy haat geheim hou, vertel leuens,+en die een wat skadelike skinderstories* versprei, is dwaas. 1 Johannes 2:9 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 9 Die een wat sê dat hy in die lig is en tog sy broer haat,+ is nog steeds in die duisternis.+ 1 Johannes 3:15 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 15 Elkeen wat sy broer haat, is ’n moordenaar,+ en julle weet dat geen moordenaar die ewige lewe het nie.+
18 Die een wat sy haat geheim hou, vertel leuens,+en die een wat skadelike skinderstories* versprei, is dwaas.
15 Elkeen wat sy broer haat, is ’n moordenaar,+ en julle weet dat geen moordenaar die ewige lewe het nie.+