Psalm 141:5 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 5 As die regverdige my sou slaan, sou dit ’n daad van lojale liefde wees.+ As hy my sou teregwys, sou dit soos olie op my kop wees,+wat my kop nooit sou weier nie.+ Selfs tydens hulle rampspoed sal ek bly bid. Spreuke 9:8 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 8 Moenie ’n spotter teregwys nie, want hy sal jou haat.+ Gee ’n wyse persoon ’n teregwysing, en hy sal jou liefhê.+ Matteus 18:15 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 15 “En as jou broer ’n sonde pleeg, gaan praat alleen met hom en sê vir hom wat hy verkeerd gedoen het.*+ As hy na jou luister, het jy jou broer gewen.+
5 As die regverdige my sou slaan, sou dit ’n daad van lojale liefde wees.+ As hy my sou teregwys, sou dit soos olie op my kop wees,+wat my kop nooit sou weier nie.+ Selfs tydens hulle rampspoed sal ek bly bid.
8 Moenie ’n spotter teregwys nie, want hy sal jou haat.+ Gee ’n wyse persoon ’n teregwysing, en hy sal jou liefhê.+
15 “En as jou broer ’n sonde pleeg, gaan praat alleen met hom en sê vir hom wat hy verkeerd gedoen het.*+ As hy na jou luister, het jy jou broer gewen.+