Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Matteus 5:43, 44
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 43 “Julle het gehoor dat daar gesê is: ‘Jy moet jou naaste liefhê+ en jou vyand haat.’ 44 Maar ek sê vir julle: Hou aan om julle vyande lief te hê+ en om te bid vir die mense wat julle vervolg,+

  • Matteus 22:39
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 39 Die tweede gebod, soortgelyk hieraan, is: ‘Jy moet jou naaste liefhê soos jouself.’+

  • Romeine 13:9
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 9 Want die gebooie: “Jy mag nie egbreuk pleeg nie,+ jy mag nie moord pleeg nie,+ jy mag nie steel nie,+ jy mag nie begeer wat aan ander behoort nie”,+ en watter ander gebod daar ook al is, word in hierdie woorde opgesom: “Jy moet jou naaste liefhê soos jouself.”+

  • Galasiërs 5:14
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 14 Want die hele Wet is in een gebod vervul,* naamlik: “Jy moet jou naaste liefhê soos jouself.”+

  • Jakobus 2:8
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 8 Julle doen heel goed as julle gehoorsaam is aan die koninklike wet wat in die Skrif opgeteken is: “Jy moet jou naaste liefhê soos jouself.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2021)
Teken af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2021 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel