Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Levitikus 3:17
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 17 “‘Dit is ’n permanente wetsbepaling vir julle en julle nageslag, in al julle woonplekke: Julle mag hoegenaamd geen vet en geen bloed eet nie.’”+

  • Levitikus 17:13
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 13 “‘As een van die Israeliete of ’n uitlander wat onder julle woon, gaan jag en ’n wilde dier of ’n voël vang wat geëet mag word, moet hy die bloed uitgooi+ en dit met stof bedek.

  • Deuteronomium 12:23
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 23 Wees net vasbeslote om nie die bloed te eet nie,+ want die bloed is die lewe,*+ en julle mag nie die lewe* saam met die vleis eet nie.

  • Handelinge 15:20
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 20 maar dat ons aan hulle moet skryf om hulle te weerhou van dinge wat deur afgode besoedel is,+ van seksuele onsedelikheid,*+ van wat verwurg is* en van bloed.+

  • Handelinge 15:29
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 29 Weerhou julle van dinge wat aan afgode geoffer is,+ van bloed,+ van wat verwurg is*+ en van seksuele onsedelikheid.*+ As julle sorg dat julle wegbly van hierdie dinge, sal julle voorspoedig wees. Mag dit goed gaan met julle!”*

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel