8 Hy moet dit gereeld, op elke Sabbatdag, voor Jehovah regsit.+ Dit is ’n permanente verbond met die Israeliete. 9 Dit moet Aäron en sy seuns s’n word,+ en hulle moet dit op ’n heilige plek eet,+ want dit is iets besonder heiligs vir hom uit Jehovah se vuuroffers, as ’n permanente wetsvoorskrif.”