10 “‘Geen ongemagtigde persoon,* mag enigiets heiligs eet nie.+ Geen uitlander wat by ’n priester bly of ’n gehuurde werker mag enigiets heiligs eet nie.
19 Ek het al die heilige bydraes wat die Israeliete aan Jehovah sal bydra,+ as ’n permanente voorsiening aan jou en jou seuns en jou dogters gegee.+ Dit is ’n permanente soutverbond* voor Jehovah, vir jou en jou nageslag.”