Levitikus 21:1 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 21 Jehovah het verder vir Moses gesê: “Sê vir die priesters, Aäron se seuns: ‘Niemand mag hom onrein maak vir ’n dooie persoon* onder sy volk nie.+ Numeri 19:11 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 11 Enigiemand wat aan ’n lyk raak, sal sewe dae onrein wees.+ Numeri 19:22 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 22 Enigiets waaraan die onrein persoon raak, sal onrein wees, en die persoon wat daaraan raak, sal tot die aand toe onrein wees.’”+
21 Jehovah het verder vir Moses gesê: “Sê vir die priesters, Aäron se seuns: ‘Niemand mag hom onrein maak vir ’n dooie persoon* onder sy volk nie.+
22 Enigiets waaraan die onrein persoon raak, sal onrein wees, en die persoon wat daaraan raak, sal tot die aand toe onrein wees.’”+