2 “Die Israeliete moet die Pasga-offer+ op die vasgestelde tyd voorberei.+ 3 Op die 14de dag van hierdie maand, wanneer dit skemer word, moet julle dit op die vasgestelde tyd voorberei. Julle moet dit voorberei volgens al die wetsbepalings en al die prosedures wat daarvoor vasgestel is.”+