Eksodus 23:14 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 14 “Drie keer per jaar moet julle vir my ’n fees vier.+ Deuteronomium 16:16 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 16 “Drie keer per jaar moet al die mans voor Jehovah jou God verskyn op die plek wat hy uitkies: vir die Fees van die Ongesuurde Brode,+ die Fees van die Weke+ en die Huttefees,*+ en niemand mag met leë hande voor Jehovah verskyn nie.
16 “Drie keer per jaar moet al die mans voor Jehovah jou God verskyn op die plek wat hy uitkies: vir die Fees van die Ongesuurde Brode,+ die Fees van die Weke+ en die Huttefees,*+ en niemand mag met leë hande voor Jehovah verskyn nie.