31 “Jy moet ’n lampstaander+ van suiwer goud maak. Dit moet met ’n hamer gevorm word. Die lampstaander se voetstuk, steel, arms, kelke, knoppe en bloeisels moet alles een stuk wees.+
33 Toe het hulle die tabernakel+ na Moses toe gebring, die tent+ en al sy toerusting: sy hakies,+ sy paneelrame,+ sy stawe+ en sy pilare en sy voetstukke;+
2 Want ’n eerste tentafdeling is gemaak, waarin die lampstaander+ en die tafel en die uitstalling van die offerbrode* was,+ en dit is die Heilige+ genoem.