-
Deuteronomium 19:11-13Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
11 “Maar as ’n man sy medemens gehaat het+ en hy hom voorgelê en hom* dodelik gewond het en hy gesterf het en die man na een van hierdie stede gevlug het, 12 dan moet die ouermanne van sy stad hom daarvandaan laat roep en hom in die hand van die bloedwreker gee, en hy moet sterf.+ 13 Julle* mag nie vir hom jammer voel nie, en julle moet die skuld weens onskuldige bloed uit Israel verwyder,+ sodat dit met julle goed kan gaan.
-