Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 15:7
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 7 “As een van julle broers onder julle arm word in een van julle stede in die land wat Jehovah julle God aan julle gee, moet jy nie jou hart verhard of jou hand toehou vir jou arm broer nie.+

  • Psalm 41:1
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 41 Gelukkig is elkeen wat aandag gee aan die hulpelose.+

      Jehovah sal hom in die dag van rampspoed red.

  • Psalm 112:5
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  5 Dit gaan goed met die man wat vrygewig* is en uitleen.+

      י [Jod]

      Hy sien om na sy sake met geregtigheid.

  • Spreuke 3:27
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 27 Moenie die goeie terughou van dié wat dit nodig het*+

      as dit vir jou moontlik is om te help nie.+

  • Spreuke 19:17
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 17 Die een wat goed is vir die armes, leen aan Jehovah,+

      en Hy sal hom terugbetaal* vir wat hy doen.+

  • Markus 14:7
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 7 Want julle het altyd die armes by julle,+ en julle kan enige tyd iets goeds vir hulle doen, maar julle sal my nie altyd hê nie.+

  • Handelinge 11:29
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 29 Toe het die dissipels besluit om iets* te stuur om die broers in Judeʹa te help.+ Elkeen het bygedra volgens wat hy kon bekostig,+

  • 1 Timoteus 6:18
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 18 Sê vir hulle om goed te doen, om ryk te wees in goeie werke, om vrygewig te wees, bereid om te deel.+

  • 1 Johannes 3:17
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 17 Maar as iemand genoeg materiële besittings het om van te lewe en sien dat sy broer gebrek ly en tog weier om medelye* aan hom te betoon, hoe kan die liefde vir God dan in hom bly?+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel