Wagtoring AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 22:21
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 21 “Jy mag nie ’n uitlander wat onder julle woon, sleg behandel of onderdruk nie,+ want julle was uitlanders in Egipte.+

  • Eksodus 23:9
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 9 “Jy mag nie ’n uitlander wat onder julle woon, onderdruk nie. Julle weet hoe dit voel om uitlanders te wees, want julle was uitlanders in Egipte.+

  • Levitikus 19:34
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 34 Die uitlander wat by julle woon, moet vir julle soos ’n mede-Israeliet word.+ Julle moet hom liefhê soos julleself, want julle het as uitlanders in Egipte gewoon.+ Ek is Jehovah julle God.

  • Deuteronomium 10:18
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 18 Hy sorg dat die weeskind* en die weduwee regverdig behandel word,+ en hy is lief vir die uitlander+ wat onder julle woon, en hy gee vir hom kos en klere.

Afrikaanse publikasies (1975-2020)
Teken af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Voorkeure
  • Copyright © 2019 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan