-
Deuteronomium 15:18Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
18 Dit moenie vir jou moeilik wees wanneer jy hom vrylaat en hy jou verlaat nie, want sy ses jaar lange diens aan jou was twee keer meer werd as dié van ’n gehuurde werker, en Jehovah jou God het jou in alles geseën.
-