Psalm 106:41 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 41 Hy het hulle herhaaldelik aan die nasies oorgelewer+sodat hulle vyande oor hulle sou regeer.+ Klaagliedere 1:5 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 5 Haar teenstanders is nou haar meester. Haar vyande het geen bekommernisse nie.+ Want Jehovah het droefheid oor haar gebring weens al haar oortredings.+ Haar kinders is deur die vyand gevange geneem.+
5 Haar teenstanders is nou haar meester. Haar vyande het geen bekommernisse nie.+ Want Jehovah het droefheid oor haar gebring weens al haar oortredings.+ Haar kinders is deur die vyand gevange geneem.+