Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jeremia 12:13
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 13 Hulle het koring gesaai, maar hulle het dorings geoes.+

      Hulle het hulle uitgeput, maar verniet.

      Hulle sal skaam wees oor hulle opbrengste

      as gevolg van die brandende woede van Jehovah.”

  • Haggai 1:6
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 6 Julle het baie saad gesaai, maar julle oes min.+ Julle eet, maar julle is nie versadig nie. Julle drink, maar julle drink nie genoeg nie. Julle trek klere aan, maar niemand word warm nie. Die persoon wat homself verhuur, sit sy betaling in ’n sak vol gate.’”

  • Haggai 1:10
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 10 Daarom het die hemel daar bo sy dou teruggehou en het die aarde sy opbrengs teruggehou.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel