9 Hy het die huis van Jehovah,+ die koning se paleis+ en al die huise van Jerusalem+ afgebrand. Hy het ook die huise van al die vooraanstaande manne afgebrand.+10 En die hele Galdese leërmag wat saam met die hoof van die wagte was, het die mure om Jerusalem afgebreek.+
17 Daarom het hy die koning van die Galdeërs+ teen hulle laat optrek, wat hulle jong manne in hulle heiligdom*+ met die swaard doodgemaak het.+ Hy het nie jammer gevoel vir jong manne of maagde, oumense of swakkes nie.+ God het alles in sy hand gegee.+
3 Toe het ek vir die koning gesê: “Lank lewe die koning! Hoekom sou ek nie hartseer lyk as die stad, die plek waar my voorvaders begrawe is, verwoes is en sy poorte deur vuur vernietig is nie?”+