12 Daarom sal die Israeliete nie hulle vyande kan oorwin nie. Hulle sal van hulle vyande af wegvlug, want hulle is nou iets wat vernietig moet word. Ek sal nie weer met julle wees tensy julle dit wat vernietig moet word, onder julle uitroei nie.+
14 Toe het Jehovah so woedend geword vir Israel dat hy hulle in die hand gegee het van hulle vyande wat hulle geplunder het.+ Hy het hulle oorgelewer aan* hulle vyande rondom hulle,+ en hulle kon hulleself nie meer teen hulle vyande verdedig nie.+
10 Selfs al sou julle die hele leërmag van die Galdeërs wat teen julle veg, verslaan, en selfs al bly net hulle gewonde manne oor, sou hulle nog steeds in hulle tente opstaan en hierdie stad met vuur verbrand.”’”+