Deuteronomium 28:65 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 65 Julle sal geen vrede onder daardie nasies hê nie,+ en ook nie ’n rusplek vir julle voete nie. Jehovah sal julle daar eerder ’n angstige hart+ en swak oë en ’n gevoel van hopeloosheid gee.+
65 Julle sal geen vrede onder daardie nasies hê nie,+ en ook nie ’n rusplek vir julle voete nie. Jehovah sal julle daar eerder ’n angstige hart+ en swak oë en ’n gevoel van hopeloosheid gee.+