Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Konings 8:33
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 33 “Wanneer u volk Israel deur hulle vyande verslaan word omdat hulle aangehou het om teen u te sondig+ en hulle dan na u terugkeer en u naam verheerlik+ en tot u bid en u om genade smeek in hierdie huis,+

  • Nehemia 9:2
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 2 Dié van Israelitiese herkoms het hulle toe van al die uitlanders afgesonder,+ en hulle het gestaan en hulle eie sondes sowel as die oortredings van hulle vaders bely.+

  • Esegiël 6:9
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 9 En dié wat wegkom, sal aan my dink wanneer hulle tussen die nasies is waar hulle gevange geneem is.+ Hulle sal besef dat my hart gebreek was omdat hulle ontroue* hart van my weggedraai het+ en hulle oë vol verlange na hulle walglike afgode gekyk het.+ Hulle sal skaam kry oor al die slegte en afskuwelike dinge wat hulle gedoen het, en hulle sal dit afstootlik vind.+

  • Daniël 9:5
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 5 Ons het gesondig en gedoen wat verkeerd is en het goddeloos opgetree en in opstand gekom.+ Ons het nie by u gebooie en u oordele gebly nie.

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel