Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 4:31
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 31 Want Jehovah julle God is ’n genadige God.+ Hy sal julle nie in die steek laat of julle vernietig of die verbond vergeet wat hy deur middel van ’n eed met julle voorvaders gemaak het nie.+

  • 2 Konings 13:23
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 23 Maar Jehovah was goed en genadig teenoor hulle+ en het sy besorgdheid oor hulle betoon ter wille van sy verbond met Abraham,+ Isak+ en Jakob.+ Hy wou hulle nie vernietig nie, en hy het hulle tot vandag toe nie verwerp nie.

  • Nehemia 9:31
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 31 Maar in u groot genade het u hulle nie vernietig+ of verlaat nie, want u is ’n God wat medelye* en genade betoon.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel