Deuteronomium 4:13 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 13 En hy het sy verbond aan julle bekend gemaak,+ wat hy julle beveel het om na te kom – die Tien Gebooie.*+ Daarna het hy dit op twee kliptablette geskryf.+ Jeremia 14:21 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 21 Ter wille van u naam moet u ons nie verwerp nie.+ Moenie u glorieryke troon verwerp nie. Onthou tog, en moenie u verbond met ons verbreek nie.+
13 En hy het sy verbond aan julle bekend gemaak,+ wat hy julle beveel het om na te kom – die Tien Gebooie.*+ Daarna het hy dit op twee kliptablette geskryf.+
21 Ter wille van u naam moet u ons nie verwerp nie.+ Moenie u glorieryke troon verwerp nie. Onthou tog, en moenie u verbond met ons verbreek nie.+