42 Maar dit sal sleg gaan met julle, Fariseërs, want julle gee die tiende van die kruisement en van die wynruit en van elke ander soort kruie,+ maar julle ignoreer die geregtigheid en die liefde vir God! Dit was nodig dat julle hierdie dinge doen, maar sonder om die ander dinge te ignoreer.+