3Moses het ’n herder geword en die kleinvee van sy skoonpa Jetro,+ die priester van Miʹdian, opgepas. Op ’n dag het hy die kleinvee na die westekant van die wildernis gelei en gekom by die berg van die ware God, by Horeb.+
1En Jehovah het met Moses in die wildernis Siʹnai gepraat,+ in die tent van samekoms,+ op die eerste dag van die tweede maand, in die tweede jaar ná hulle uittog uit Egipte.+ Hy het gesê: