-
Levitikus 10:17, 18Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
17 “Hoekom het julle nie die sonde-offer op die heilige plek geëet nie,+ aangesien dit iets besonder heiligs is en hy dit aan julle gegee het sodat julle die oortreding van die gemeenskap van Israel kan wegneem en vir hulle versoening kan doen voor Jehovah? 18 Kyk! Die bloed daarvan is nie in die heiligdom ingebring nie.+ Julle moes dit vir seker in die heiligdom geëet het, net soos ek beveel is.”
-