Numeri 33:47 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 47 Toe het hulle van Alʹmon-Diblataʹim af weggetrek en in die Abaʹrim-berge,+ voor Nebo,+ kamp opgeslaan. Deuteronomium 32:48, 49 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 48 Jehovah het op daardie selfde dag vir Moses gesê: 49 “Klim op teen die berg Nebo+ in die Abaʹrim-berge,+ wat in die land Moab is en wat op Jeʹrigo uitkyk, en kyk na die land Kanaän, wat ek aan die Israeliete as ’n besitting gee.+
47 Toe het hulle van Alʹmon-Diblataʹim af weggetrek en in die Abaʹrim-berge,+ voor Nebo,+ kamp opgeslaan.
48 Jehovah het op daardie selfde dag vir Moses gesê: 49 “Klim op teen die berg Nebo+ in die Abaʹrim-berge,+ wat in die land Moab is en wat op Jeʹrigo uitkyk, en kyk na die land Kanaän, wat ek aan die Israeliete as ’n besitting gee.+