Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 13:14, 15
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 14 Nadat Lot weggegaan het, het Jehovah vir Abram gesê: “Kyk asseblief na die land om jou, na die noorde en die suide, na die ooste en die weste, 15 want die hele land wat jy sien, sal ek aan jou en jou nageslag* gee as ’n permanente besitting.+

  • Deuteronomium 3:27
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 27 Klim op na die top van Pisga+ en kyk na die weste en noorde en suide en ooste. Kyk goed na die land, want jy sal nie deur hierdie Jordaanrivier trek nie.+

  • Deuteronomium 32:52
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 52 Jy sal die land van ver af sien, maar jy sal nie in die land ingaan wat ek aan die Israeliete gee nie.”+

  • Deuteronomium 34:1
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 34 Toe het Moses van die woestynvlaktes van Moab af teen die berg Nebo+ opgeklim, na die top van Pisga,+ wat op Jeʹrigo+ uitkyk. En Jehovah het hom die hele land gewys, van Giʹlead tot by Dan+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel