Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 28:30
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 30 Jy moet die Urim en die Tummim*+ in die borsstuk van oordeel* sit, en hulle moet op Aäron se hart wees wanneer hy voor Jehovah ingaan, en Aäron moet hierdie voorwerpe, waarmee oordele vir die Israeliete vasgestel word, altyd voor Jehovah op sy hart dra.

  • 1 Samuel 23:9
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 9 Toe Dawid uitvind dat Saul slinkse planne teen hom beraam, het hy vir die priester Abjaʹtar gesê: “Bring asseblief die efod hier.”+

  • 1 Samuel 28:6
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 6 Saul het Jehovah geraadpleeg,+ maar Jehovah het hom nooit geantwoord nie, nie in drome of deur die Urim+ of deur die profete nie.

  • Nehemia 7:65
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 65 Die goewerneur*+ het vir hulle gesê dat hulle nie van die besonder heilige dinge+ mag eet voordat ’n priester die saak met die Urim en Tummim kon bevestig nie.+

Afrikaanse publikasies (1975-2023)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2023 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel