-
Nehemia 10:32, 33Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
32 Ons het onsself ook verplig om elke jaar ’n derde van ’n sikkel* te gee vir die diens van die huis* van ons God,+ 33 vir die stapelbrode,*+ vir die gereelde graanoffer,+ vir die gereelde brandoffer van die Sabbatte+ en die nuwemane+ en vir die vasgestelde feeste,+ vir die heilige dinge, vir die sonde-offers+ om vir Israel versoening te doen en vir al die werk van die huis van ons God.
-