-
2 Kronieke 2:4Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
4 Ek gaan nou ’n huis vir die naam van Jehovah my God bou. Ek sal dit vir hom heilig sodat ek geurige reukwerk+ voor hom kan brand, sodat die stapelbrode*+ altyd daar gesit kan word en sodat brandoffers gebring kan word in die oggend en in die aand,+ op die Sabbatte,+ op die nuwemane+ en gedurende die feestye+ van Jehovah ons God. Dit is die dinge wat Israel altyd moet doen.
-