Psalm 50:14 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 14 Bring dankbaarheid as jou offerande aan God,+en betaal jou geloftes aan die Allerhoogste.+ Psalm 66:13 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 13 Ek sal met heelbrandoffers in u huis ingaan.+ Ek sal my geloftes aan u betaal+