15 Omdat hulle van die reguit pad afgedwaal het, is hulle mislei. Hulle het dieselfde pad gevolg as Biʹleam,+ die seun van Beor, wat lief was vir die beloning van slegte dade,+
14 “‘Maar ek het ’n paar dinge teen jou: Daar is party by jou wat vashou aan die leringe van Biʹleam,+ wat vir Balak+ geleer het om ’n struikelblok voor die Israeliete te lê, om afgodsoffers te eet en om seksuele onsedelikheid* te pleeg.+