Eksodus 26:7 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 7 “Jy moet ook doeke van bokhaar+ maak vir die tent oor die tabernakel. Jy moet 11 tentdoeke maak.+