Deuteronomium 3:12 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 12 Ons het toe die land in besit geneem van Aʹroër+ af, wat by die Arnon-vallei* is, en die helfte van die bergstreek van Giʹlead, en ek het die stede aan die Rubeniete en die Gadiete gegee.+
12 Ons het toe die land in besit geneem van Aʹroër+ af, wat by die Arnon-vallei* is, en die helfte van die bergstreek van Giʹlead, en ek het die stede aan die Rubeniete en die Gadiete gegee.+