Numeri 21:4 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 4 Terwyl hulle van die berg Hor af verder getrek het+ met die pad wat na die Rooisee gaan, sodat hulle om die land Edom kon gaan,+ het die volk moeg geraak weens die reis.
4 Terwyl hulle van die berg Hor af verder getrek het+ met die pad wat na die Rooisee gaan, sodat hulle om die land Edom kon gaan,+ het die volk moeg geraak weens die reis.