Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Josua 15:1
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 15 Die land wat aan die families van die stam van Juda toegewys is,*+ het gestrek tot by die grens van Edom,+ die wildernis Zin, tot by die suidelike punt van die Negeb.

  • Josua 16:1
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 16 En die land wat deur middel van die lot+ aan die nakomelinge van Josef+ toegewys is, het gestrek vanaf die Jordaanrivier by Jeʹrigo tot by die waters oos van Jeʹrigo, deur die wildernis wat van Jeʹrigo af tot in die bergstreek van Bet-El strek.+

  • Josua 18:11
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 11 Die eerste lot was vir die families van die stam van Benjamin, en die gebied van hulle lot was tussen die gebied van Juda+ en die gebied van Josef.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel