32 Die hoof van die hoofmanne van die Leviete was Eleaʹsar,+ die seun van die priester Aäron. Hy het toesig gehou oor dié wat verantwoordelikhede by die heiligdom gehad het.
14Dit is wat die Israeliete as ’n erfdeel in die land Kanaän geneem het, wat die priester Eleaʹsar en Josua, die seun van Nun, en die hoofde van die vaderhuise van die stamme van Israel as ’n erfdeel aan hulle gegee het.+