Eksodus 25:8 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 8 Hulle moet vir my ’n heiligdom maak, en ek sal onder hulle woon.+ Levitikus 26:12 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 12 Ek sal by julle wees,* en ek sal julle God wees,+ en julle sal my volk wees.+