-
1 Samuel 1:11Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
11 Sy het toe die volgende gelofte gemaak: “O Jehovah van die leërmagte, kyk hoe swaar kry u diensmeisie. As u aan my dink en my nie vergeet nie en vir u diensmeisie ’n seun gee,+ sal ek hom vir Jehovah gee, sodat hy aan u kan behoort solank as wat hy lewe, en geen skeermes sal naby sy kop kom nie.”+
-