Numeri 1:4 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 4 “Neem een man van elke stam saam met jou. Elkeen moet ’n hoof van sy vaderhuis wees.+ Numeri 1:12 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 12 van Dan: Ahiëser,+ die seun van Ammiʹsaddai; Numeri 2:25 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 25 “Die driestamgroep van die kamp van Dan volgens hulle afdelings* sal aan die noordekant wees. Die hoofman van die kinders van Dan is Ahiëser,+ die seun van Ammiʹsaddai. Numeri 2:31 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 31 “Daar is altesaam 157 600 in die kamp van Dan geregistreer. Hulle moet laaste onder die driestamgroepe van Israel wegtrek.”+
25 “Die driestamgroep van die kamp van Dan volgens hulle afdelings* sal aan die noordekant wees. Die hoofman van die kinders van Dan is Ahiëser,+ die seun van Ammiʹsaddai.
31 “Daar is altesaam 157 600 in die kamp van Dan geregistreer. Hulle moet laaste onder die driestamgroepe van Israel wegtrek.”+