Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 18:14
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 14 Is enigiets onmoontlik vir Jehovah?+ Ek sal volgende jaar dié tyd na jou toe terugkeer, en Sara sal ’n seun hê.”

  • Jesaja 59:1
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 59 Kyk! Die hand van Jehovah is nie te kort om te red nie,+

      en sy ore is nie toe sodat hy nie kan hoor nie.+

  • Markus 10:27
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 27 Jesus het reguit na hulle gekyk en gesê: “Vir mense is dit onmoontlik, maar nie vir God nie, want vir God is alles moontlik.”+

  • Lukas 1:37
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 37 want niks* sal vir God onmoontlik wees nie.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2022)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2022 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel