-
1 Samuel 19:20Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
20 Saul het dadelik manne gestuur om Dawid te gaan haal. Toe hulle sien hoe die ouer profete onder Samuel se leiding profeteer, het die gees van God oor Saul se manne gekom, en hulle het hulle ook soos profete begin gedra.
-