Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 34:5
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 5 Jehovah het toe in die wolk neergedaal+ en daar by hom gaan staan en die naam van Jehovah uitgeroep.+

  • Numeri 11:25
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 25 Toe het Jehovah in ’n wolk neergedaal+ en met hom gepraat+ en van die gees+ wat op hom was, weggeneem en dit op elkeen van die 70 ouermanne geplaas. En toe die gees op hulle kom, het hulle soos profete begin optree,*+ maar hulle het dit net hierdie een keer gedoen.

Afrikaanse publikasies (1975-2021)
Teken af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2021 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel