10 Eenkeer, toe die kleinvee op hitte gekom het, het ek opgekyk en in ’n droom gesien dat die bokramme wat met die ooie gepaar het, gestreep, gespikkeld en gevlek is.+ 11 Toe het die engel van die ware God vir my in die droom gesê: ‘Jakob!’ En ek het gesê: ‘Hier is ek.’