Numeri 14:29 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 29 In hierdie wildernis sal julle lyke val,+ ja, almal van julle wat 20 jaar en ouer is en wat geregistreer is, almal wat teen my gekla het.+ Hebreërs 3:17 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 17 En wie het 40 jaar lank vir God walglik geword?+ Was dit nie dié wat gesondig het, wie se lyke in die wildernis geval het nie?+
29 In hierdie wildernis sal julle lyke val,+ ja, almal van julle wat 20 jaar en ouer is en wat geregistreer is, almal wat teen my gekla het.+
17 En wie het 40 jaar lank vir God walglik geword?+ Was dit nie dié wat gesondig het, wie se lyke in die wildernis geval het nie?+